AFRI-INDIE 2024 Wenners

AFRI-INDIE 2024 Wenners

Die Afri-Indie Musiektoekennings 2024 het ‘n onvergeetlike aand van talent en viering opgelewer. Die aanbieders (Greunen Parker en Mirandi) het die aand afgeskop met ‘n hartlike verwelkoming aan al die genomineerdes, en die gehoor het met ‘n warm applous gereageer.

Die aand is verder ingekleur met verskeie sangers wat hul talente gedeel het wat insluit, Rayne, Mirandi en David Fourie.

Gedurende die aand is verskeie bedankings gedoen, insluitend aan belangrike borge soos Ontbytsake, Jakaranda Engravers, en Bigtoe Creatives.

Karin Hougaard, wat spesiaal van die VSA af gevlieg het, was ‘n hoogtepunt van die aand. Die aand is afgesluit met foto’s op die rooi tapyt en ‘n viering van die wenners wat in verskeie kategorieë geskyn het.

Verskeie toekennings is ook oorhandige vir kunstenaars wat ‘n lewenslange bydrae tot die kunslandskap van Suid-Afrika gebring het. Jan Bloukaas, wat tans ‘n stryd voer teen breinkanker, is ook vereer vir sy rol in die vernuwing van Afrikaanse musiek.

Afri-Indie 2024 Wenners

Beste Enkelsnit (onder 18) – Groep kategorie:

  • 4 Eva Young Band – “Tiekiedraai”

Beste Enkelsnit (onder 18) – Solo kategorie:

  • Jade Nova – “Wie ek is”

Beste ROCK Enkelsnit (onder 18):

  • Carley – “Baadjie”

Beste Pop Enkelsnit (onder 18):

  • Lu-Anel – “Liefdesgevoel”

Beste LIVE Kunstenaar (onder 18):

  • Lu-Anel

Beste Vroulike Kunstenaar (onder 18):

  • Lu-Anel

Beste Nuweling – Enkelsnit:

  • Elsjé – “Stroom”

Beste Enkelsnit (Kunstenaar met gestremdheid)

  • Keenan – “Six Strings”

Beste Tradisionele Enkelsnit:

  • Kaaplandse Boereorkes – “Stefan se vastrap”

Beste Klassieke Enkelsnit:

  • Chris Vale, Eugene Joubert & Franco Prinsloo – “Shall I compare thee (Sonnet 18)”

Beste Komedie Enkelsnit:

  • Rita-Li – “Perdekrag”

Beste Duo Enkelsnit – Afrikaans:

  • Victor Bravo – “Lê my neer”

Beste Duo Enkelsnit – Engels:

  • CheraLee & Daniel Baron – “Out of my hands”

Beste Gospel Enkelsnit (Solo):

  • Priscilla Babu – “Die Regter Kom”

Beste Gospel Enkelsnit (Duo):

  • Jacques & Liezel – “Moving On”

Beste Gospel Enkelsnit (Trio):

  • CheraLee, Elme Churr & Carma – “Blom in sy wese”

Beste Rock Enkelsnit:

  • Deja Vu – “Rof”

Beste Sagte Rock Enkelsnit:

  • Ryan Burnwood – “Leef Binne My”

Beste Hip hop / Rap Enkelsnit:

  • Loufi – “Plaas Toe”

Beste Dans / EDM Enkelsnit:

  • Kevboii en Armand Joubert – “Dans saam my”

Beste Southern Rock Enkelsnit:

  • Zondagkraal – “Blom”

Beste Instrumentele Enkelsnit:

  • World @ South – “Music for a found harmonium”

Beste Alternatiewe Enkelsnit (Afrikaans):

  • Belinda & Amy Band – “Onsigbaar”

Beste Alternatiewe Enkelsnit (Engels):

  • Vabond – “Roll the dice”

Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Manlik):

  • Inspirasie Veelvoud – “Witborskraai”

Beste Volwasse Kontemporêre Enkelsnit (Vroulik):

  • SAARKIE – “Outeniqua”

Beste Pop Enkelsnit:

  • Armand Joubert – “Met jou klere Af”

Beste Pop/Dance Enkelsnit:

  • David Fourie – “Die Dans Ding”

Afri-Indie 2024 Eretoekennings:

Beste Album deur ‘n kunstenaar met ‘n gestremdheid:

  • Carla Franco – “Layers”

Beste Alternatiewe Album:

  • Leon-Ben Lamprecht – “Die son kom op en sak oor ons almal”

Beste Tradisionele Album:

  • Jaco & Manie – “Jaco & Manie”

Beste Klassieke Album:

  • Chris Vale, Eugene Joubert & Franco Prinsloo – “Come to dust”

Beste Gospel Album:

  • Anne-Marie van Eeden – “Optelwoorde”

Beste Rock Blues Album:

  • Blackwater SA – “Blues Chemistry”

Beste Southern Rock Album:

  • Pieter Rischmuller – “Stories”

Beste Volwasse Kontemporêre Album:

  • Cunning Brad – “Big Cigar”

Beste Pop Album:

  • Phillip – “Verbeel”

Beste Instrumentele Album:

  • Klipriver Boereorkes & Vasvat – “Green Green Grass of Home”

Beste Solo LIVE Vermaker (Vroulik):

  • Elme Churr

Beste Solo LIVE Vermaker (Manlik):

  • Armand Joubert

Beste Liedjieskrywer (Vroulik):

  • Janie Bay

Beste Liedjieskrywer (Manlik):

  • Pedro Barbosa

Beste Musiekvervaardiger (English):

  • Mark Beling

Beste Musiekvervaardiger (Afrikaans):

  • Loki Rothman

Beste Volwasse Kontemporêre Musiekvideo (Vroulik):

  • Anne-Marie van Eeden – “Na wie kan ek vanaand verlang”

Beste Volwasse Kontemporêre Musiekvideo (Manlik):

  • Inspirasie Veelvoud – “Witborskraai”

Beste Komedie Musiekvideo (Manlik):

  • Muller Brandt – “Braaibroodjies”

Beste Musiekvideo Algeheel:

  • Pedro Barbosa – “Runaway”

Spesiale Meriete Toekenning vir 40 miljoen strome:

  • Scallywag & Tizel – “I know you’re scared” – Tizel Remix

Beste LIVE Duo Groep:

  • DROOMSINDROOM

Beste LIVE Groep:

  • Millennium

Beste Vermaaklikheidsbesigheid:

  • On-Fire Events for the international star Jamie Fine SA TOURS 2023 and 2024

Beste Samewerking 2024:

  • Dozi & Nadine – “Toe die engel aan die water raak”

Beste Vroulike Kunstenaar 2024:

  • Jennifer Zamudio

Beste Manlike Kunstenaar 2024:

  • Loufi

Gerhard Steyn:

  • 22 Jaar Bydrae

Ignaz Streicher:

  • 23 Jaar Bydrae

Jan Bloukaas:

  • Eretoekenning: Bydrae tot vernuwing in Afrikaanse musiek

Dozi:

  • 35 Jaar Bydrae

Internasionale Toekenning:

  • Rozalla – “Everybody’s Free to Feel Good” – 35 Jaar Bydrae tot Wêreldwye Musiek

Johan Stemmet:

  • Lewenslange Bydrae

David Kramer:

  • Lewenslange Bydrae

Karin Hougaard:

  • Lewenslange Bydrae

Wenners van die R20 000 kontant prys vir beste werke ingeskryf (“Overall”):

  • Franco Prinsloo & The Vox Chamber Choir – “Aeternum” (Klassieke Album met Afrikaans en Latynse meesterstukke)

2023 Afri-Indie Wenners

SOSIALE MEDIA

FacebookInstagram