Die nuwe Pedro Almodóvar rolprent, PAIN AND GLORY, is ’n studie van aanvaarding, openbaring en versoening; dit gaan oor flieks se
Film
Verken die wêreld van film met Plectrum. Lees oor die nuutste films, dokumentêre films en meer.
Hartseer en vreugde – kerntemas van nuwe rolprent
Die bekroonde Spaanse regisseur, Pedro Almodóvar, se nuutste rolprent – ’n verhaal van herinneringe, spyt en aanvaarding – is sy
Michael W Smith Dokumenter nou beskikbaar
Wanneer die onmisbare geleentheid verbykom om ’n dokumentrê oor ’n bekende kunstenaar te verfilm, gryp jy dit aan. In besonder
Plaaslike rolprent, MOFFIE, palm drie BIFA-Benoemings in!
MOFFIE is die vierde rolprent deur die Suid-Afrikaanse regisseur Oliver Hermanus. Die film het drie nominasies by vanjaar se British Independent Film
A Rainy Day in New York in plaaslike teaters vandag.
Die spitsvondige en bekoorlike bittersoet komedie, A RAINY DAY IN NEW YORK, met puik toneelspel deur van die grootste sterre
Light of my Life open hierdie Vrydag in uitgesoekte teaters!
LIGHT OF MY LIFE is ’n portret van ’n pa en sy dogter en wat hy sal doen om haar
Nuwe fliek ondersoek die band tussen ouer en kind in ‘n post-pandemiese era!
Die tydlose verhaal van ’n ouer, wat heeltemal toegewy is aan ’n kind, is een waarmee almal kan vereenselwig. Regisseur,
Nuwe Quentin Krog-rolprent, ANDER MENS, hierdie naweek op die grootskerm!
Vanaf 23 Augustus 2019 is Bennie Fourie, Marlee van der Merwe, Frank Opperman, James Borthwick, André Weideman, Laudo Liebenberg, Tim Theron, Jana Cilliers, Lika Berning, Clyde Berning, Neels van Jaarsveld en ander
Blinded by the Light in Suid-Afrikaanse fliekteaters vanaf hierdie naweek!
Die aangrypende fillm, BLINDED BY THE LIGHT wat baie van die musiek van Bruce Springsteen bevat, beloof om deur middel
ANDER MENS verskuif grense – nuwe genre vir Afrikaanse films verras
Die première van die nuutste Quentin Krog film, ANDER MENS, is op 7 Augustus by Ster Kinekor in Cedar Square,