‘n Paar weke gelede het Kyle September sy splinternuwe voelgoed en prettige enkelsnit vir die somer, SWEETNESS, vrygestel en hierdie lekker saamsing-liedjie kan
Nuwe Musiekvideos
Is jy op soek na die jongste musiekvideo? Kyk hier om te sien wat vars is om te kyk.
Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL
Die sangeres Carmen Basson se splinternuwe enkelsnit MAAN TOE BEL gaan oor die reis van ‘n verliefde paartjie – van
Gerduan Kemp bring musiekvideo vir SESDE SINTUIG.
Skaars ’n maand nadat sy nuwe enkelsnit, SESDE SINTUIG, musiekliefhebbers kom beïndruk het en op die trefferparades van radiostasies landswyd pryk,
Melanie verras met haar tweede enkelsnit
Melanie is terug met haar tweede enkelsnit en die keer wil jy vir seker nader skuif en luister. Na die
Rinél Day is die heldin in haar eie musiekvideo
“Daar is nie altyd ’n held in die regte lewe wat jou kom red nie. Jy hou vas aan geloof
Nathan Smith stel musiekvideo vry vir enkelsnit vanaf sy album
Die bekroonde kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer Nathan Smith stel die musiekvideo vry vir sy enkelsnit, HERE’S TO THE NOW, vanaf
Gerduan Kemp stel DAGBREEKDROME akoestiese vry
Uit Bloemfontein kom daar `n onafhanklike sanger en liedjieskrywer wat besig is om sy kleintyddrome te verwesenlik. Gerduan Kemp het
Mia se KRIMINEEL kry aangrypende musiekvideo!
Mia, die talenvolle sangeres uit Potchefstroom, het onlangs haar nuwe enkelsnit, KRIMINEEL, uitgereik en nou is sy terug in die kollig
Posduif se nuwe musiekvideo praat met die hart!
“Hierdie video is besonders, omdat dit nie die gewone video is wat die groep se storie vertel nie. Dit wys
Christiaan se nuwe enkelsnit verwoord mans se liefdesverklaring op hul troudag
Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas ’n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY