Na die ongekende sukses van haar enkelsnit HART BREEK in Desember 2023, is Demi Lee Moore terug met ‘n nuwe
Nuwe Musiekvideos
Is jy op soek na die jongste musiekvideo? Kyk hier om te sien wat vars is om te kyk.
Luna Paige Se Nuwe Musiek-Avontuur: Twee Albums en ‘n Epiese Reis
Die gewilde liedjieskrywer en sangeres, Luna Paige, het vroeër vanjaar ‘n groot uitdaging aangepak. In ‘n tyd waar enkelsnitte die
Christof Berg – MOVIE
Die sanger Christof van der Berg het Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gesteel en is terug op die toneel met sy lied MOVIE.
Jemma Catherine – VERKLEUR VERSKEUR
Jemma Catherine is bekend vir haar eerlike lirieke en pop-rock Afrikaanse snitte, en dié slag bederf sy haar aanhangers met
Francois van Rensburg sing oor Kersfees
KERSFEES MAAND deur Francois van Rensburg is ’n tydlose Kersfees-liedjie wat hoop bring en gepas is vir die feesseisoen. Dit
Christof Berg – WIL JY SIEN HOE LYK DIE HEMEL
Die sanger Christof Berg is in die herfs van 1986 gebore en het grootgeword op Witkraal, ’n soutplaas in Suid-Vrystaat.
Almero – ‘n Brein met ‘n bloukol
Die jong musikant, skrywer en kunstenaar Almero Welgemoed se splinternuwe vollengte album met die treffende titel, ‘N BREIN MET ‘N
Renaldo – SOMETHING IN THE ORANGE
Die jong, opkomende sanger Renaldo, is so geïnspireer deur die Amerikaanse country-snit SOMETHING IN THE ORANGE dat hy besluit het
Robert Bolton – DANS IN AFRIKAANS
ʼn Liefde vir punk-rockmusiek en inspirasie deur alternatiewe musiek word vasgevang in Robert Bolton se splinternuwe enkelsnit, DANS IN AFRIKAANS.
MY HARTKLOP – Louw van den Heever
Louw van den Heever is verheug om die bekenstelling van sy nuwe lied MY HARTKLOP, aan te kondig. Hierdie Afrikaanse