Jacobus Silwer, bekend vir GENADE VIR AFRIKA, en meer onlangs, STROME LEWE, het op aandrang van befaamde Afrikaanse liedjieskrywer en
Musiek
Hou op datum met die jongste musiek nuus, nuutste albums en optredes. Ontdek wat in die musiekbedryf aan die gang is met Plectrum!
Emil Paul en Samantha Leonard span kragte saam.
Emil Paul, The Voice deelnemer, het vroeër vanjaar sy debuutalbum BEGIN NET OOR vrygestel. Dit is nou tyd vir ’n
Valeska Muller bekoor met emosiebelaaide liefdesballade.
Ware liefde is die inspirasie agter Suid-Afrika se gunsteling popster en liedjieskrywer se splinternuwe enkelsnit. Valeska Muller het pas NABY MY
Stephen Jonathan stel sy eerste enkelsnit vry!
“Partykeer moet jy iets laat gaan of eindig om regtig te leef. Dit kan enigiets wees, van ’n moeilike verhouding,
Petronel Baard vier die lewe!
Petronel Baard, ’n passievolle kabaretster met ’n strelende storievertellerstem, het oor die afgelope een-en-twintig jaar reeds diep spore in die
Ek haak nogsteeds vas by jou – Afrikaanse debuut
EK HAAK NOGSTEEDS VAS BY JOU is Carina Heymans se eerste treë in Afrikaanse musiek. Haar debuutwerk praat van wedersydse
Nicholis Louw – World in Union nou digitaal beskikbaar!
Die bekroonde en veelsydige superster, Nicholis Louw en die uiters begaafde en talentvolle sangeres, Liezel Pieters het gedurende September 2019 ’n hartroerende
Dokter toor met hartsnare
Die hart is die orgaan wat bloed deur ons are pomp, wat die suurstof neem na elke sel in ons
KLANKGOLF tref Suid-Afrikaanse musiekmark
Wat gebeur wanneer ’n solokunstenaar en musiekgroep bymekaarkom om saam musiek te maak? KLANKGOLF, ’n splinternuwe, kontemporêre musiekbeweging, ontstaan. KLANKGOLF kombineer
Jauni M se kans van ’n leeftyd
Jauni M het gedurende Junie 2019 haar debuut-album, NIEMAND ANDERS, uitgereik en daarmee bewys dat sy nie gebonde is tot ’n