Pierre Nel se nuutste enkelsnit is van vandag af landswyd beskikbaar. KOP BO WATER is ’n inspirerende liedjie oor aanhou
Musiek
Hou op datum met die jongste musiek nuus, nuutste albums en optredes. Ontdek wat in die musiekbedryf aan die gang is met Plectrum!
LIGHUIS – Lize-Marié stel enkelsnit vry.
Lize-Marié is gebore in Middelburg Mpumalanga. Vandag woon sy in Brakpan en is besig om naam te maak in die Afrikaanse
Nostalgiese nuwe treffer uit Ampie se pen
Ampie het meer as ’n vakansie gekry tydens sy onlangse besoek aan Namibië. In die duine tussen die Skedelkus en
Alternatiewe Afrikaanse Rock Band – Kontras
Afrikaanse musiek – hier kom ’n ding! Maak jou reg vir die alternatiewe, Afrikaanse rockgroep, Kontras, want jy gaan dit
Michael Blignaut stel nuwe musiekvideo vry!
Michael Blignaut se derde enkelsnit, ONS HET NET VANAAND, is gedurende Augustus 2019 vrygestel. Hierdie popliedjie, uit die pen van
Bands for Bricks 2
Na die sukses van die eerste Bands for Bricks konsert is, kan aanhangers uitsien na die volgende konsert. Bands for
Onafhanklike kunstenaars skitter met Aitsas
Die afgelope week was die eerste Aitsa-musiektoekennings aangebied deur Pretoria FM. Die toekenningsgeleentheid wat gegrond is op deursigtigheid en geloofwaardigheid
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings oortref!
Die Aitsas, die splinternuwe Afrikaanse musiektoekenningsgeleentheid, het gisteraand vir die eerste keer by die Moreleta-ouditorium in Pretoria plaasgevind. Pieter Koen
Sincerely Anne – Opreg, eerlik en alternatief.
Sincerely Anne laat jou in jou spore vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is ’n
Douvoordag sing oor SKRAPNEL in nuwe enkelsnit!
Die gewilde duo, Douvoordag (Jattie & Ilse de Beer), sing oor geloof, vergifnis en aanvaarding in hulle nuwe enkelsnit wat hierdie week