Valeska Muller het deur die jare die kuns bemeester om met haar strelende stem, ritmiese musiekverwerkings en eerlike lirieke diep
Nuus
Bly op hoogte van die nuutste musieknuus en gebeurtenisse met Plectrum. Kyk na die jongste aankondigings, nuus en opdaterings in die musiekbedryf.
Bennie Fourie speel onwaarskynlike held in nuwe Quentin Krog-rolprent
Een les wat die lewe graag vir ’n mens wil leer, is dat niks ooit so eenvoudig is as wat
Corné Louw stel musiekvideo vir Date Night bekend!
Dié liedjie, wat deur Corné, Hugo Ludik en Vaughan Gardiner geskryf is, sal aanklank vind by enigiemand wat in ’n
Tanja Storm is op pad!
Nes die Kaapse Dokter, storm Tanja die musiekbedryf binne op ‘n jong ouderdom en is hier om te bly. Getoë
Vergewe my as ek – Gerduan Kemp se debuut enkelsnit vandag vrygestel.
Vandag wil Gerduan Kemp vir jou sê dat jy ook genade vir jouself moet hê met sy debuut enkelsnit, “Vergewe
Posduif se tweede musiekvideo is uiteindelik hier!
’n Afrikaner, Indiër, Libanees, bruin man en twee Engelse ouens loop by ’n kroeg in… Wat mag klink soos die begin
Len Muller vier sewe suksesvolle jare in die musiekbedryf met ‘n nuwe kortspeelplaat (EP)
Len Muller is ’n veelsydige en talentvolle musikant, wat bekend is vir sy hoendervleismooi musiek, wat direk met die hart
Louis Geldenhuys wen harte met debuut-album!
Louis Geldenhuys se eerste enkelsnit, Harte in die Lug, is onlangs vrygestel en is baie hartlik deur die publiek ontvang,
Cumberbatch is ‘n ligpunt in die nuwe fliek, THE CURRENT WAR
Dit is moeilik om jouself in die skoene van die persone te plaas wat verantwoordelik was vir die skep van
Gerduan Kemp se debuut enkelsnit is binnekort hier!
Sit reg en maak gereed, want oor net 10 dae van nou reik Gerduan Kemp sy debuut enkelsnit uit. Die