Inspirasie Veelvoud se nuutste enkelsnit en video WOORDE IN MY DAGBOEK was 21 Oktober 2022 vrygestel op alle aanlyn musiek
Nuwe Vrystellings
Verken die jongste musiek vrystellings en ontdek nuwe albums, enkelsnitte en EP’s. Kyk na wat nuut is op Plectrum.
Saarkie raak nostalgies oor hulle kinderdae in treffende ballade
Kort op die hakke van hulle gewilde treffer, RONDOMTALIE, is Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, SAARKIE, terug in die kollig met ’n nostalgiese ballade
Muller Brandt se musiekvideo van WILDEBEES is hier!
Muller Brandt het pas sy enkelsnit, WILDEBEES vrygestel wat baie goed deur radiostasies ontvang is en nou is die musiekvideo van
Rich Kardin sing oor DINGE VAN ‘n KIND
Die 19-jarige Rich Kardin se debuut-enkelsnit, DINGE VAN ’n KIND, handel oor ’n jong seun se beproewings en die pad
Anne-Marie van Eeden inspireer met nuwe geestelike popliedjie
Anne-Marie van Eeden, die uiters begaafde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat tans in Switserland woon, is bekend vir haar sielvolle
Van West is VUUR EN VLAM met sy debuut enkelsnit
Met Van West se heel eerste enkelsnit, VUUR EN VLAM, skop hy af met ‘n jolige treffer. Jy kan verseker
Die Eindste sing van seisoene
Sedert die vrystelling van hulle debuut-album, GRYS, aan die einde van 2021 het die Gautengse rockgroep, Die Eindste, nog net van krag
Kyle September vind sy ware klank met nuwe popsnit
“DAYDREAM is ’n liedjie wat gaan oor iemand wat iemand anders wil help om van hulle depressie te ontsnap. Hulle word
Claire Hopkins se GO GETTEM GIRL kry musiekvideo
Claire Hopkins het pas haar enkelsnit, GO GETTEM GIRL vrygestel en nou is die musiekvideo van die snit ook aanlyn beskikbaar! GO GETTEM GIRL is
Daniel Wesley sing: BRIEFIE VIR MY MA
Die bekroonde country-sanger, Daniel Wesley, het verlede jaar sy toetrede tot die Afrikaanse musiekbedryf gemaak met treffers soos HUIS IS