Op 14 Julie vanjaar is daar ‘n unieke hoogtepunt – Jannie se eie “Kunstefees in die Kleine” by die Atterbury-teater
Vertonings
Tweespoor met Richard van der Westhuizen en Steffie le Roux.
Wat gebeur as jy twee persone, twee liedskrywers en twee uiteenlopende lewens saam op die verhoog sit? Tweespoor is `n