Met Van West se heel eerste enkelsnit, VUUR EN VLAM, skop hy af met ‘n jolige treffer. Jy kan verseker
Debuut
Christi se debuut-enkelsnit fokus op mislukte verhoudings
Verhoudings wat opbreek is nooit maklik nie, maar vir sommige mense speel dit ’n onvermydelike rol in hulle persoonlike groei.
MAANGENADE – KATE ROK se debuut enkelsnit!
Kate Rok lyk soos ’n donkerkop superster… met ’n Voortrekkerkappie. Maar sy is simbolies van die sterk vroue wat sy bewonder,
Jongste groep stel debuutenkelsnit vry – SUNNY DAY
Op die omslag van dié enkelsnit SUNNY DAY staan vier kinders voor ‘n oop deur. Voor die deur is daar
Tailor & Tramp, laat musiekkringe gons met debuut-enkelsnit, MIDNIGHT TEMPTATION
Hulle is ‘n groep van vier musikante wat die kuns vervolmaak het om gehore te bekoor met hulle unieke Country-Rockklank.
VEG VIR JOU HART, sing Zander
Andre Amant en Zander De Beer het kragte saam gesnoer met die nuwe enkelsnit, VEG VIR JOU HART. Die enkelsnit
SONSKYN KIND – ‘n debuutsnit met rou en eerlike lirieke
Rooibos & Wijn se debuutenkelsnit, SONSKYN KIND, is pas vrygestel en sal aanklank vind by elkeen wat eerlike lirieke geniet.
“Sagte val” styg hoog vir Mario Lategan
Die bekende Radio Rosestad-omroeper Mario Lategan het met die bekroonde jeugskrywer Fanie Viljoen stem-en-liriekkragte saamgesnoer. Die resultaat is ‘n kaberetagtige
Held van Harte maak hul debuut!
Ontmoet Shaun Van Niekerk en André Hurter, stigterslede van Held van Harte. Die tweemanskap stel vandag hul debuutenkelsnit, DIE LIG,
Cheralee stel debuutenkelsnit vry
Die sangeres, liriekskrywer, musikant en grafiese ontwerper van Centurion, Cheralee, het pas haar debuutenkelsnit vrygestel. Aanhangers se voete sal dadelik